Standpunt: Wat nou vir Turkye se regerende party? deur Andrew Finkel
Dit is 10 jaar sedert Turkye se nuutgestigte Party vir Geregtigheid en Ontwikkeling (AKP) ná ’n tydperk van ekonomiese krisis aan bewind gekom het. Die sentristiese Islamitiese party het toesig gehou oor 'n dekade ...




