Moslem Broederskap Leier se dogter vermoor
Die dogter van die vooraanstaande Moslem-broederskap-figuur Mohamed al-Beltagi is in Kaïro se Rabaa al-Adawiya-plein vermoor. “My suster Asmaa is gemartel,” het Ammar al-Beltagi Woensdag via Twitter gesê. Die ...




