Anelka kom in Sjanghai aan
Agence France-Presse Nicolas Anelka, die mees hoëprofiel buitelandse sokkerspeler wat ooit vir die Chinese liga onderteken het, het gister opgedaag om by sy nuwe span Shanghai Shenhua aan te sluit, het die klub gesê. ...