Stamselinplantings genees Parkinson se siekte by ape
Ape wat aan Parkinson se siekte ly, toon 'n merkbare verbetering wanneer menslike embrioniese stamselle in hul brein ingeplant word, in wat 'n Japannese navorser Woensdag gesê het 'n wêreldeerste was. ...


