Pierre Cardin bied glas wolkekrabber aan Venesië
Die Franse mode-ontwerper Pierre Cardin het 'n geskenk ontwerp wat bedoel is as 'n ekonomiese katalisator vir Venesië en die streek: 'n 250 meter (800 voet) hoë glaswolkekrabber wat 'n mode-universiteit, luukse hotel huisves ...



