Poetin waarsku Weste teen eensydige Sirië-optrede
President Vladimir Poetin het die Weste gewaarsku teen eensydige optrede in Sirië, maar het ook gesê Rusland "sluit nie uit" om 'n VN-resolusie oor bestraffende militêre aanvalle te ondersteun as dit bewys word dat Damaskus ...










